|
| Author | Message |
|---|
Beatie Newbie


Posts: 7 Join date: 2010-09-10 Age: 22 Location: Trawal
 | Subject: Nuwe lid op die forum Fri Sep 10, 2010 2:47 pm | |
| Hallo Almal Ek is nuut op die forum, so jul moet maar help. Ek het 'n yorkie van 11maande en hy weeg 990g. Sy naam is Ozzy! hy is die mooiste ou dingetjie ini wereld. Ek en my man is vreeslik oor hom, hy voel soos 'n regte kind ini huis. |
|
 | |
Beatie Newbie


Posts: 7 Join date: 2010-09-10 Age: 22 Location: Trawal
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Fri Sep 10, 2010 2:57 pm | |
| kan iemand my dalk sĂȘ hoe sit 'n mens 'n profile foto op? |
|
 | |
Marilize Admin


Posts: 1460 Join date: 2009-05-15 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Fri Sep 10, 2010 4:51 pm | |
| Welkom op die forum!! Sjoe, jou Yorkie is vreeslik klein!
Kan nie wag om foto's te sien nie.
Vir hulp met foto's, ens. kan jy in die Site Help and Suggestions gedeelte gaan kyk. Maar dis baie eenvoudig: Gaan na jou profile, click op avatar en save daar jou foto. As jy nog sukkel, vra gerus! _________________  |
|
 | |
Amoureux Seasoned SAYer


Posts: 761 Join date: 2009-05-18 Location: Kroonstad
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Sat Sep 11, 2010 6:59 am | |
| Welkom by ons. Kan nie wag om foto's te sien nie. Ek is seker jy gaan baie hier leer oor Yorkies en dit baie geniet. Ons het almal gedink ons weet alles oor hulle totdat ons met mekaar begin gesels en toe agter gekom hoe min weet ons eintlik................... |
|
 | |
Magda Nothnagel SAYer


Posts: 138 Join date: 2009-07-27 Age: 50 Location: Durbanville
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Sat Sep 11, 2010 5:31 pm | |
| Baie welkom, ek hoop jy geniet dit baie en leer net soos ons elke dag meer en meer oor ons geliefde Yorkies. |
|
 | |
TaylorWoods Seasoned SAYer


Posts: 1666 Join date: 2010-04-29 Location: Durban
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Mon Sep 13, 2010 7:01 am | |
| Welkom  |
|
 | |
BellaPetitYorkies Super SAYer


Posts: 462 Join date: 2009-10-22 Age: 27 Location: Lambton, Germiston
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Mon Sep 13, 2010 2:25 pm | |
| Baie welkom by die forum! Sjoe, jou seuntjie is verskriklik klein jong! Kan nie wag om hom te "ontmoet" nie! |
|
 | |
Val Seasoned SAYer


Posts: 2061 Join date: 2010-05-06 Age: 32 Location: Kuilsriver, Cape Town
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Mon Sep 13, 2010 2:33 pm | |
| Baie Welkom Beatie en Ozzie!!!! Julle sal dit geniet!! My nuutste yorkie is 15weke oud en lekker besig!!! Ons wag op die fotos! _________________  |
|
 | |
Beatie Newbie


Posts: 7 Join date: 2010-09-10 Age: 22 Location: Trawal
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Mon Sep 13, 2010 2:40 pm | |
| Hallo Julle! Hier is solank 'n foto van Ozzy! Sal later nog opsit.
|
|
 | |
Marilize Admin


Posts: 1460 Join date: 2009-05-15 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Nuwe lid op die forum Mon Sep 13, 2010 3:48 pm | |
| Ozzy is so cute!! _________________  |
|
 | |
|