Click op jou naam aan die linkerkant van die webblad - reg bo jou foto. As jy binne jou profile is, kan jy kies tussen Information, Preferences, Signature...
Click op Signature - dit vat jou na die plek waar jy jou Signature kan verander. Jy kan enigiets in tik met smilies, etc.
As jy die glitter text wil maak, sal jy vir die thread moet soek onder Site Help and Suggestions.
Skree maar as jy vrae het!
_________________
